top of page

TESTIMONIALS

Na ’n vroueaand van storie en sang
12 April 2018

“Dis so ’n oop en persoonlike ervaring van deel.  Dis nie ’n opvoering nie … dis egte weergee van ’n pad wat geleef is en gedeel word met ander deur musiek en spraak…..die energie wat vloei kom vanuit persoonlike kamers waarvan jy die deure en vensters tydens so ’n geleentheid net eenvoudig oopswaai.  Rou en eg jy.  Dit raak harte en smeer salf aan gehoor harte”

Caren Langenhoven - Prokureur, Kaapstad

Kimtsugi-colour (1).jpg

I was introduced to Kim's music when I was going through chemotherapy for breast cancer. Her song "Lopen op het water" spoke right into my soul! It inspired  me to make a small canvas at my art therapy class which tell the story of my healing. Kim has the voice of an angel and her music comes straight from heaven!

Dr Trusia Burgers - GP, Somerset West

Dr-Trusia-Burgers.jpg

“Verlede November (2017), het Kim vir die eerste keer na al die jare van stilte weer gesing - haar verassing aan my op my verjaarsdagpartytjie.  Die lied wat sy gesing het is “Vuurling” - ’n gedig wat ek geskryf het toe my eersteling pasgebore was.  Toe Gerrit daarna luister, het die trane oor sy wange gestroom.  Want wat mens hier hoor is nie gewoon nie.  Dis byna nie menslik nie.  Dis suiwer bonatuurlike talent.  ’n Stem soos ’n skat wat vir lang jare in die donker versteek was”

Carina Stander - Skrywer en digter,  Nature’s Valley

Sing Invia diens.JPG
bottom of page